Bestel Foto's Stappe:

Volg net hierdie drie maklike stappe om jou bestelling te plaas:

Stap 1: Klik op hierdie link om die foto’s te sien en jou kind se fotonommers te kry: https://skool.palmphotography.co.za/

Stap 2: Kry die bestellingsvorm by jou kind (wat uitgeprint is deur die skool), of laai dit direk van die Graad groepe af.

Stap 3: Vul die bestellingsvorm in met die fotonommers wat jy in Stap 1 gekry het.

Stap 4: Stuur die voltooide bestelvorm saam met die korrekte bedrag om jou bestelling te voltooi. (Betaling kan nou ook met ’n kaartmasjien gedoen word, by die skool se ontvangs kantoor.)

Stap 5: Indien jy via EFT betaal, gebruik as verwysing jou kind se naam en van, en stuur die bewys van betaling saam met jou bestelvorm of e-pos dit aan hps1@gcs.co.za.

Verwysing: Kind se naam en van
Bewys van betaling: hps1@gcs.co.za

Bank Details:

Absa
Savings
FJ Slabbert
Acc: 9219331295
Branch: 334335